Titel: Die engel rook skelm
Outeur: Kristel Loots
Sagteband
Uitgewer: Tafelberg
Eerste uitgawe: 2014
Aantal Bladsye: 256
Gebruikte boek in goeie toestand.
Die verhaal volg die lewe van Dezi Diedericks, ’n jong vrou wat probeer wegkom van haar briljante, akademies-behepte ma en die snobistiese wêreld van "slimmes".
Vermaaklike Afrikaanse liefdesfiksie.