Titel: Die Droomgewer vir Leiers
Outeur: Bruce Wilkinson
Hardeband
Uitgewer: Lux Verbi
Jaar Uitgegee: 2004
Aantal Bladsye: 128
Tweedehandse boekie in 'n goeie toestand.
Die Droomgewer se doel met leiers is om die Lig in mense aan te steek en brandend te hou...