{"product_id":"die-afrikaanse-skryfgids-riana-scheepers-leti-kleyn","title":"Die Afrikaanse Skryfgids | Riana Scheepers \u0026 Leti Kleyn","description":"\u003cp\u003eTitel:  Die Afrikaanse Skryfgids\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaamgestel deur Riana Scheepers \u0026amp; Leti Kleyn\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUitgewer:  Penguin\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTweede Druk:  2012\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAantal Bladsye:  459\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGebruikte boek in redelike toestand.  Buiteblad se hoeke krul bietjie om.  Die res van die boek is skoon en goed. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet.  Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend.  Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. \u003c\/p\u003e","brand":"Blompot","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49168173334711,"sku":null,"price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0559\/5103\/2503\/files\/DSCF0005_d170511a-0b9c-4a14-a428-5605d1a5a069.jpg?v=1789895231","url":"https:\/\/www.blompot.co.za\/products\/die-afrikaanse-skryfgids-riana-scheepers-leti-kleyn","provider":"Blompot","version":"1.0","type":"link"}