Titel: Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika
Outeur: Jack Hadfield
Sagteband
Uitgewer: Struik
Derde Druk: 1993
Aantal Bladsye: 154
Gebruikte boek in goeie kondisie. Daar is 'n naam voor in geskryf.
Alles wat jy moet weet om suksesvol groente te kweek.