{"product_id":"daars-n-hoender-wat-n-eier-nie-kan-le-chris-van-wyk","title":"Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê | Chris van Wyk","description":"\u003cp\u003eTitel:  Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuteur:  Chris van Wyk\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUitgewer:  Picador Africa \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEerste Afrikaanse uitgawe, eerste druk:  2011\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAantal Bladsye:  291\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGebruikte boek in redelike toestand.  Buiteblad se hoeke krul om.  Res van die boek is skoon en mooi.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie is Chris van Wyk se tweede memoir oor sy grootwordjare in Riverlea.  Dis ook 'n kleurryke weergawe van sy interaksie met die mans en vrouens wat hierdie bekende Afrika-spreuk uitgeleef het:  Dit neem 'n hele dorp om 'n kind groot te maak.  Die verhaal is grootliks een van 'n wonderlike vriendskap tussen 'n jong bruin seun en 'n Zoeloevrou. \u003c\/p\u003e","brand":"Blompot","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48757638267063,"sku":null,"price":105.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0559\/5103\/2503\/files\/DSCF00012_c8895576-367f-451c-b73c-50a48e991d2e.jpg?v=1782637069","url":"https:\/\/www.blompot.co.za\/products\/daars-n-hoender-wat-n-eier-nie-kan-le-chris-van-wyk","provider":"Blompot","version":"1.0","type":"link"}