Titel: Bon Appétit
Geskryf en saamgestel deur die Bemarkingsafdeling van AMC Classic Cookware in Suid-Afrika.
Hardeband
Uitgewer: AMC Classic Cookware (Pty) Ltd
Eerste Uitgawe: 1981
Aantal Bladsye: 146
Gebruikte boek in redelike toestand.
Die volledige handboek vir die moderne AMC-kombuis. Aanwysings oor die gebruik en versorging van u kookware en resepte en wenke oor voedselbereiding.