
Titel: Blommerangskikking vir die Suid-Afrikaanse Huis
Outeur: Rosemary Ladlau
Hardeband
Uitgewer: Struik
Jaar Uitgegee: 1982
Aantal Bladsye: 96
Tweedehandse boek in baie goeie toestand.
Die boek is spesiaal vir Suid-Afrikaanse omstandighede geskryf en daar is beskrywings en illustrasies.