Bauernmalerei 'n Ou Volkskuns | Monika Müller

Bauernmalerei 'n Ou Volkskuns | Monika Müller

Regular price
R 70.00
Sale price
R 70.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Bauernmalerei 'n ou Volkskuns

Outeur:  Monika Müller

Sagteband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste uitgawe 1983, tweede druk 1984

Aantal Bladsye:  80

Gebruikte boek in redelike toestand.  Buiteblad is bietjie verweer, maar binnekant is skoon en netjies.

Monika Müller vertel in die boek die verhaal van Bauernmalerei en helder dit op met kleurryke voorbeelde.  Sy verskaf ook 'n magdom van patrone en dek elke moontlike aspek wat vir die leek van belang kan wees.