
Titel: Aletta se grootste dag
Outeur: Hans Rompel
Hardeband
Uitgewer: Afrikaanse Pers-Boekhandel
Jaar Uitgegee: 1962
Aantal Bladsye: 95
Gebruikte boek in redelike toestand.
Hierdie verhaal is gebasseer op 'n toneelstuk "Aletta Gaan Speur" wat in 1938 deur Volksteater in Pretoria vir die eerste keer opgevoer is.