![1001 Superspaarders | Pamela Donald](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/products/IMG_7009-removebg-preview_{width}x.png?v=1648647776)
Titel: 1001 Superspaarders
Outeur: Pamela Donald
Sagteband
Uitgewer: Tafelberg
Jaar Uitgegee: 1991
Aantal Bladsye: 138
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Vertaal en verwerk deur Hettie Hauman.
Inhoud: Die selfdoener; Honderde huishoudelike wenke; Wenke vir die kok; Versorging van klere; Gesondheid; `n Hand met `n plant; Troeteldiere; Kinderspeletjies; Op die pad en Blink idees.